The Photographer's Afrikaans version is now available:
Tilio vind die perfekte Kersgeskenk vir haar
broer. Fotografie is sy stokperdjie, en so ook die versameling van kameras,
hetsy oud of nuut.
Dit lyk egter of hierdie kamera vervloek is.
Kersfees is omvergewerp. Die oomblik toe Kasper 'n
foto van sy gelukkige gesin neem, verander alles vir hom, maar nie vir hulle
nie.
Op een of ander manier moet hy sy verskriklike
manipulasie ongedaan maak, of hy sal verlore wees.
AGTER DIE KAMERA
No comments:
Post a Comment