Monday, October 13, 2025

Die Juwelier (The Jeweller in Afrikaans)


 

Wat doen 'n meisie wanneer die fantastiese wesens wat sy vir 'n armband skep, lewendig word?

 

Emily bevraagteken haar verstandigheid wanneer die trol sy knuppel lig en die towenaar met sy staf verdedig, en maak dat sy uit haar ateljee vlug. Toe haar pa die volgende oggend bel om te sê hy kom oor, is sy meer as verlig. In die lig van die dag, met haar pa teenwoordig, kan haar verbeelding nie speletjies speel nie ... reg?

 

Heilige wolke! Selfs Pa is stomgeslaan met wat hy sien. Elf swaai sy fluit soos 'n mes en fee byt trol ...  hoe is dit werklik?

 

Net een ding om nou te doen.

 

Bel die kavallerie want Ma sal weet wat om te doen ... reg?


Die Juwelier

No comments: