There's three Christmas stories I'm trying to have translated into Afrikaans before December (Gabriel, The Photographer and Ariel's Christmas), of which Ariel is now done and live:
'n Sagte verhaal
oor verlies ... en 'n kat.
Dit is Ariel se
eerste Kersfees alleen en sy wil niks met feesvieringe te doen hĂȘ nie. Haar
beste vriendin kry haar egter om 'n belofte te maak om 'n boom op te sit, 'n ou
vrou gee haar raad, en op pad huis toe koop sy 'n paar Kersfees lekkernye en,
op 'n ingewing, kat kos vir die rondloper katte rondom haar gebou.
Hierdie faktore
verander Ariel se lewe.

No comments:
Post a Comment